Gustav van Aardt het sy debuut album “Maak ’n keuse” in 2004 vrygestel. Dit het treffe
ingesluit soos, “Dis goed”, “Jesus is my Herder”, “Your Name” en “Maak ’n keuse”. Hier
album het ook baie radio speeltyd ontvang op nasionale sowel as gemeenskapsstasies. D
musiek video van die liedjie “Maak ’n keuse” het ook heelwat speeltyd ontvang op Christelike
Afrikaanse TV stasies.
Na ’n lang wag van 7 jaar is Gustav terug met ’n nuwe album getiteld “Ons gaan dit maak”.
is ’n uiters positiewe CD met ’n boodskap vir vandag se gelowiges van hoop en aanmoedig
om die Here te dien.
Die woorde en musiek is alles deur self deur Gustav geskryf, en getuig van sy die
verhouding met die Here. Die musiek sal beslis byval vind by ’n wye verskeidenheid luisteraa
in die Afrikaanse sowel as die Engelse mark
|